Waar kom al daai vlae vandaan?

(Met apologie aan Kollega B.)

us_flag_burning_2

Look, mom, I'm on TV!

Elke keer as Amerika iets onbesonne in die oë van die Midde-Ooste aanvang, sien ons beeldmateriaal van ontstoke Irakese of Isrealis of wie ookal wat Amerikaanse vlae aan die brand steek.

Waar kom al daai vlae vandaan? Is daar winkels in die Midde-Ooste wat daarin spesialiseer om die Amerikaanse vlag te verkoop? Maak hulle 'n wins? Hoekom word hulle toegelaat om oop te bly?

Gaan hulle nog steeds daai vlag brand as daar nie kameras op hulle gerig is nie?

This entry was posted in Politiek and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>