Comments on: Kurt Darren is ryk want Kurt Darren werk

By: Jesus loves me yes I know…cause the market told me so?:
[...] Macarena? Die Big Green Clean Machine? Daai potsierlike deksels vir koeldrankblikkies? Enige van die vorige Idols-finaliste? (Gaan jy vanjaar se wenners oor drie jaar op straat [...]

By: Die Brein
Johan wat van `n artikel oor tantieme/royalties wanneer moet `n wannabe, `n hasbeen of superstar vergoed vir gebruik van sy materiaal hetsy geskrewe (ongepubliseerde) of gepubliseerde werke.

By: Die Brein
Ware woorde werk, werk, werk!!! Die rede hoekom die idols nie die ware supersterre is wat hulle veronderstel is om te wees nie , is omdat hulle hul tyd wy om plagiaristies te wees. As dit die regte naam is?Hulle sing ander se songs en “panelbeat” net ware sterre se songs, dis al.

Klein begin en bloedsweet is die wagwoord en natuurlik oorspronklikheid mens is al gatvol vir tienduisende Steve Hofmeyers, Elvis Presleys en Shania Twains.

By: Johan Swarts
piet botha het nie groot korporasies met baie geld wat agter hom sit nie. dis tradisioneel een van die voordele (en vloeke) van rock – musikante kan doen wat hulle wil en doen gewoonlik sommer hul eie PR, maar dis weinig so kragtig soos dié van kommersiële musiek. in daai opsig, ironies, is fokofpolisiekar en kie uiters kommersiëel. wynand myburgh-hulle promote van fpk en die spinoffs soos besetenes – en dit werk. vandaar maatskappye soos de platekompanje en punkskelm.

onhou egter, net omdat piet botha nie miljoene per cd betaal word nie, beteken dit nie sy musiek is swakker of hy gaan mank aan aanhangers nie. inteendeel. geld is nie noodwendig die metrum van sukses nie. (of is dit?)

By: Jakkals
So dan stem ek seker eintlik nie 100% saam nie.