Heilige QBasics
10 CLS
20 INPUT "Wat is die aarde se huidige bevolking?" ; BEVOLKING$
30 CLS
40 INPUT "Hoe kom hulle in die hemel?" ; METODE$
50 CLS
60 IF METODE$="Glo in die regte God" THEN PRINT: BEVOLKING$-1 "gaan hel toe."
70 ELSE
80 ECHO "Dankie vir jou antwoord. Die hel sluit oor tien sekondes."
90 SLEEP 10
100 END


LOL!
Reply
haha – brings back so many good memories !!
Reply
Hoekom het jy nie die program in Jehava-script geskryf nie?
Reply
want javascript is cross platform en qbasic platform specific.
Reply
Jy bedoel net 640K siele kan hemel toe gaan?
Reply
lol!
nee, ek bedoel dogma is platform specific.
kudos, though
Reply
En hoeveel Swarts mense in jou dorpie cross Papegaai-berg-platform waar daai kruis staan — of is hulle nie spesifiek genoeg om te tel nie?
Reply
ek woon in ‘n stad.
Reply
[...] het. Ironies, natuurlik, want spirituele belewenisse is iets intens persoonlik – iets wat nooit identies is van persoon tot persoon nie. Jou God is nie die siel langs jou se God nie en sal dit nooit wees nie – al sif julle hoe [...]