Soos Amerika en die res van die wêreld gister oor Barack Obama gevoel het, só wil ek graag oor Suid-Afrika se volgende president voel.
Is dit te veel gevra?