Hoe generies kan ‘n verhoognaam raak?
Die Jurie Els vs Robbie Klay saak is uiteindelik aan die vervolgingsgesag in Pretoria oorhandig. Die oponthoud is veroorsaak deur ‘n regstegniese fout. Meen Beeld:
Dit gaan daaroor dat die naam Robbie Klay nie in die nasionale bevolkingsregister bestaan nie.
Hy is Robert Patrick Klaasen gedoop.
Ietwat fassinerend, né? Klay se oorspronklike naam was natuurlik nie bemarkbaar genoeg nie, toe verander moederlief dit na Robert Patrick Robbie Klaasen-Klay.
Dit laat ‘n mens nogal wonder oor ander Afrikaanse musici. Dis maklik om in te sien dat Dozi, Bobby van Jaarsveld of Ryno Velvet hul regte name vir die publiek verbloem, maar ‘n mens kan nie help om te wonder oor van die ander nie. Is Theuns Jordaan regtig Theuns Jordaan? Is Kurt Darren regtig Kurt Darren?
Hoe generies kan ‘n verhoognaam raak?



“Robert Patrick Robbie Klaasen-Klay.- huh?. Ek het nog altyd gedink die saak gaan oor “mistaken identity”.
Reply
dis actually tans sy naam.
Reply
Duusman (Wize guy -deur Retha verban) Reply:
January 26th, 2009 at 11:48 am
Brrrrr- Met so ‘n naam sal ek ook na ‘n identiteit soek
Reply
He he, ek dink hoe meer generies hoe beter, aldus die kommersiële musiekbestel. Was altyd vir my vermaaklik dat iemand soos die panfluitspeler Roberto (van Italië, glo baie), eintlik Robert Snyman van Wierda Park is. Ek weet wraggies nie hoe mense die bemarkbaarheidspotensiaal, al dan nie, van ‘n geboortesertifikaatnaam peil nie…ek vermoed wel dat iemand soos Klay suksesvol sou wees al was sy naam Ponkie Ponkie – indien hy talent gehad het
.
Reply
scienex Reply:
January 26th, 2009 at 1:24 pm
woehoe! ponkie ponkie!
)
wat een artiestennaam
Reply
Johan Swarts Reply:
January 26th, 2009 at 5:27 pm
lol! watter soort musiek sal Ponkie Ponkie sing?
Reply
scienex Reply:
January 27th, 2009 at 10:58 am
keiharde trance voor de keiharde ponkie ponkie
)
of jazz-lounge voor de langzame, zweterige ponkie ponkie
denk ik
scienex Reply:
January 27th, 2009 at 11:00 am
ja… ik denk eigenlijk dat ponkie ponkie een heel veelzijdige artiest is
)
Kurt Darren is ook ‘n verhoognaam … sy naam is wel Kurt, maar Darren is sy broer se naam. Dit het glo beter gewerk as sy regte van.
Reply
Partykeer dink ek WERK ‘n naam net nie vir ‘n verhoogpersoonlikheid nie. Alhoewel ‘n oulike verhoognaam nie ‘n persoon se optrede gaan verbeter nie. Ek dink dit help ook as dit maklik onthou kan word.
Dit is egter bietjie poepholagtig om nie regs-aksies in jou regte naam aan te gaan nie.
Reply
inderdaad, demoerin
want een artiestennaam hoort nog altijd gewoon bij een rechtspersoon, toch? en die persoon moet dan onder zijn of haar echte naam voor het gerecht verschijnen…
behalve natuurlijk als de artiestennaam (of deze nu wel of niet de echte naam van de bijbehorende artiest is) aan een bedrijf gekoppeld is – sommige artiesten zijn immers bedrijven
zo zag ik bij de aftiteling van de film over youssou n’dour het volgende:
‘peter gabriel appeares courtesy of petergabriel.com’
dus het is kennelijk niet goed genoeg dat peter gabriel zelf het wel prima vindt om in een film te verschijnen – nee, petergabriel.com moet akkoord geven
ernstig…
maar dit wijkt af van het onderwerp (of toch niet helemaal?)
Reply
Nie heeltemal nie scienex … die Peter Gabriel brokkie is nogal interessant.
Reply
Is jou naam werklik Johan Swarts?
Reply
Maak dit werklik saak?
Reply