DSP Episode 8 – Frank het ons gefnuik

Die Silwer Ponie is terug vanuit Salzburg! En hy rus nie op sy louere nie. Vandeesmaand se toekenning behoort aan 'n blogger wat dit kon regkry om die hele blogosfeer te fnuik. Sy metode was bruusk, dog elegant. Luister gerus hoe hy dit reggekry het:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

(Spits ook jou ore vir 'n eksklusiewe onderhoud waarin die ponie openhartig met sy aanhangers gesels. Jy mag dit nie misloop nie.)

Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 8 – Frank het ons gefnuik

This entry was posted in Blogging and tagged , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>