Monthly Archives: January 2009

Waar kom al daai vlae vandaan?

(Met apologie aan Kollega B.) Elke keer as Amerika iets onbesonne in die oë van die Midde-Ooste aanvang, sien ons beeldmateriaal van ontstoke Irakese of Isrealis of wie ookal wat Amerikaanse vlae aan die brand steek. Waar kom al daai vlae vandaan? Is daar winkels in die Midde-Ooste wat daarin spesialiseer om die Amerikaanse vlag [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , , | 13 Comments

The genius of Hofmeyr

Sê van hom wat jy wil, maar Steve Hofmeyr is 'n geniale speler van die vermaaklikheidsmark. Enigiemand wat sulke reaksies op 'n Facebook-groep (vir sy blog wat nie eers meer bestaan nie) kan veroorsaak: Weet een ding, almal wat so kritiseer en lelike aanmerkings maak oor wat Steve gedoen het, een vraag aan jul almal: [...]

Posted in Musiek | Tagged , , | 21 Comments

Viva WordPress! Viva Skedulering!

Kan ek net noem: ek is versot op WordPress se funksionaliteit. Sedert ek byvoorbeeld die skedulefunksie ontdek het, skryf ek nagenoeg elke inskrywing iewers gedurende 'n voorafgaande aand, in plaas van die berserkeraanslag wat ek in die verlede gehad het om op die nippertjie te skryf. Probeer dit. Jy sal nooit weer dieselfde wees nie.

Posted in Blogging | Tagged , | 5 Comments

Moord en doodslag: Al Jazeera op Twitter

Dis amper 23:00. Isreal het netnou pamflette op Gaza laat neerreën om inwoners te waarsku om hul huise voor 6:00GMT te ontruim. Hoe weet ek dit? Ek het Al Jazeera se Twitter feed gelees. Neem 'n oomblik en verteer dit. Daar is oorlog op 'n ander kontinent en ek hoor nie daarvan via môre se [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , | 12 Comments

Blogtutoriaal #1 – Deurgrond jouself, beplan soos ‘n dier

Hierdie tutoriaal is deel van 'n reeks oor self hosted blogging met WordPress. So jy wil 'n self hosted blog begin? Uitstekend. Dis 'n verrykende aktiwiteit wat jou in aanraking gaan bring met mense en gesprekke wat jy andersins nooit sou beleef nie, 'n markplein van idees waarop jy soos Sokrates van ouds die wêreld [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , , , , | 6 Comments