Stellenbosch brand…iewers

die-son-agter-rook

17:15

Iets iewers in Stellenbosch is besig om baie vinnig te brand. Sirenes loei naarstig op en af in die verte. Die hele kampus is besig om te versmoor in vuil rook en dwarrelende stukkies brandoorskot. Dis hoogskemer, maar die son sit nog netjies in die lug. Alles stink na brand en alles is bedompig – tot hier in Huis de Villiers waar ek dit sit en tik, brand my oë en kriewel my keel.

Post to Twitter

11 Responses to “Stellenbosch brand…iewers”

  1. Maar ek het mos gesê dis Jonkereshoek :wink:

    Reply

  2. ik ben niet zo goed met html en links en poep
    maar ik kwam toevallig dit tegen:
    http://boskakkerinterrupted.wordpress.com/2009/02/04/johan-swarts-se-stellenbosch-brand/

    ?

    Reply

  3. o html is zelf handig met links :o )

    Reply

  4. Emil het dan gesê dis Jonkershoek. Selfs ek, hier in Duitsland, weet dít.

    Blog oor die nuwe voorkoms van Die Matie – ek love it.

    Reply

  5. Emil het my baie later gebel ;)

    Ek’s nie so mal oor die nuwe voorkoms nie, die vorige look was vir my beter. Ek hou wel van wat hulle met die rubrieke se avatars doen, maar die rooi lyne wat oral kopuisteek is nie te watwonders vir my nie.

    Reply

  6. (Terloops, die brand was binne sowel as buite Stellenbosch.)

    Reply

  7. En so is die SUSPI gebou se dak ook daarmee heen…

    Reply

  8. SUSPI = sportwetenskap gebou en US Gym.

    Reply

  9. Gisteraand gehoor op die nuus en vanoggend dis onder beheer. Moes skokkend gewees het!

    Reply

  10. Daai brand is al omtrent drie dae lank aan die gang.

    Reply

  11. [...] more words, go look at Die Burger’s article about it, or Johan’s early prediction. var gaJsHost = (("https:" == document.location.protocol) ? "https://ssl." : [...]

Leave a Reply

CommentLuv Enabled