Comments on: Reïnkarnasie: ‘n stomende pot k4k(sic)?

By: Hugo
Ah, ek sien. Dis ‘n baie goeie punt. Maar hoe gemaak met die algoritme om daai berekeninge mee uit te werk?

Selfde antwoord. Vir die heelal om die volgende toestand uit te werk, het die heelal tog die algoritme nodig…

(Terloops, sleep “quantum indeterminism” hier in dan maak jy dit meer gekompliseerd. Voel soms of Occam’s razor begin bietjie begin buig onder die “pressure” van die super-klein!)

Ek’t egter ‘n beleid dat ek nooit enigiets delete of sensor wat ek geskryf het nie, al kry ek jare daarna skaam daaroor.

Ek hou ook van daardie beleid, en probeer om daarby te hou. Maar hoe gemaak wanneer dit ander mense begin affekteer, en nie net vir jou nie? (Bietjie off-topic, skuus.)

Dit was tongue in cheek bedoel, maar het duidelik nie so oorgekom nie.

Bietjie soos my eerste comment dalk? Hmm, nee, nie regtig nie. Maar ja, Casper is ‘n koning van sy medium, nie waar nie? Om daardie te vertaal in ‘n ander medium in… nou ja… jy’s wel heelwat beter met ons taal as ek. Ek los daardie maar vir jou.

En ek hou van hoe jy daardie comment “frame”. Goeie afsluiting.

Hugo se last bloginskrywing..The Sin in “Getting Saved”

By: Johan Swarts
As jy dit kan stomach, probeer sy Tractatus Logico-Philosophicus. En gooi dit dan weg

Die nosie van taalspele is eintlik eers te vinde in sy latere Philosophical Investigations, wat posthuum deur sy studente uitgegee is. Hy verwerp so te sê alles uit die Tractatus (waarin hy ‘n “perfekte” taal probeer vind het om ooreen te stem met die werklikheid). Die Tractatus is nevertheless ‘n baie goeie logiese oefening en ‘n baie lekker stukkie leeswerk. Baie kripties, baie betekenisvol. Mens moet moeite doen daarmee.

PI is seker die belangrikste boek wat ek nog in my lewe gelees het, for what its worth.

By: Hugo
Of dan, “skuldkomper is ‘n stomende pot k4k”, stel in, aangesien ons van wiskunde hou, “skuldkomper == God”,… dan raak jy sekerlik meer versigtig omtrent jou uitlating?

Wat jammer mens kan nie Casper de Vries se stemtoon goed oordra op die interwebz nie.

By: Johan Swarts
Ten einde ‘n deterministiese heelal se volgende toestand uit te werk, moet jy die vorige toestand ten volle stoor, sodat jy die berekeninge daarop kan maak. etc. Daai’s my hoof argument.

Ah, ek sien. Dis ‘n baie goeie punt. Maar hoe gemaak met die algoritme om daai berekeninge mee uit te werk?

Maar geniet jy deesdae effens meer van ‘n Dawkins-tipe rol dan, wanneer dit by sulke dinge kom?

Baie, baie goeie vraag. Ek kan onthou dat ek dadelik spyt gevoel het oor die titel van die post nadat ek dit gemaak het, want dit het baie sterker oorgekom as wat ek dit bedoel het. (Ek’t egter ‘n beleid dat ek nooit enigiets delete of sensor wat ek geskryf het nie, al kry ek jare daarna skaam daaroor.) Ek dink nog steeds reinkarnasie is net soveel onsin soos ‘n 6000-jaar oue heelal, maar in retrospek moes ek die inskrywing dalk anders aangepak het. Soos ek geskryf het – ek’t ‘n Casper-skets in my kop gehad toe ek dit geskryf het. Dit was tongue in cheek bedoel, maar het duidelik nie so oorgekom nie.

Check – dis eintlik baie eenvoudig. Die konsep van reinkarnasie maak baie sin vanuit ‘n idiosinkratiese perspektief. Een mens en ‘n limited paar omstandighede. Dis eintlik baie obvious dat dit ‘n manmade idee is – nes VVV’s en hekse. Dit skree eintlik “antropomorfisme!”

Alle godsdienste doen dit, dink ek.

By: Hugo
Ditto. Maar ek weet eintlik niks. (Het hom dalk die eerste keer teegekom via die “Evolving Thoughts” blog van ene John Wilkins, en op ‘n paar ander plekke ook.) So as ek meer wil leer van sy dinge, wat reken jy moet ek loop lees? Hmmm, asof ek nie reeds genoeg dinge het om mee te stoei nie, dalk moet ek nie bother nie. (Met die woorde van Ben’Jammin: philosophy often seems like mere “intellectual noodling”. Ek reken hy sal ook van Wittgenstein hou.)

Hugo se last bloginskrywing..The Sin in “Getting Saved”