‘n Oomblik van stilte

Vir diegene wat dit nog nie weet nie – Blixer se man is onlangs tydens ‘n rooftog vermoor.

Kom ons hê ‘n oomblik van stilte?

Ek gaan vir die volgende 24 uur nie aan ‘n blog raak nie, uit eerbied vir haar en haar familie se pyn. Kommentaar op ander blogs ingesluit. Ek versoek elkeen wat hier lees om (sou jy wou) ‘n soortgelyke inskrywing te maak en dieselfde te doen.

Sterkte, Blixer.

Post to Twitter

One Response to “‘n Oomblik van stilte”

  1. [...] Blixer, se man is onlangs tragies oorlede. Ek weet nie regtig wat om te sê nie, behalwe om, soos Johan Swarts, ‘n dag van eerbetoon aan Blixer en haar gesin te wy. Met hierdie stilte wil ek graag aan [...]

Leave a Reply

CommentLuv Enabled