Monthly Archives: February 2009

The meaning of life (Ver 2.0)

Evolusie is 'n algoritme. God is 'n aksioma. Get over it.

Posted in Godsdiens | Tagged , | 17 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 19.0)

Was dit: Lianie May se skuld?

Posted in Mymering | Tagged , , , , , , , | 15 Comments

Laat ons bou

Is dit: R45bn more for provinces to improve education, health, roads and rural development; Nie een van die mooiste sinne wat jy al ooit gesien het nie?

Posted in Politiek | Tagged , | 3 Comments

Is Britse busse die begin van WWIII?

Seker nie. Maar dit laat 'n onheilspellende nagedagte in jou harsings agter. 'n Klomp ateïste in Brittanje het 'n boodskap op busse laat aanbring wat sê: “There’s probably no God, now stop worrying and enjoy your live”. Dit was hul reaksie op fundamentalistiese Christene wat kort vantevore 'n boodskap van hul eie op publieke vervoer aangebring [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , , , | 85 Comments

Bloed in die universiteitsbiblioteek op Stellenbosch

Gister terwyl ek in die J.S Gericke-biblioteek sit en werk aan my tesis, dam 'n ywerige bloeddruppel my by en druk 'n bloedskenkpamflet in my gesig. Dit was die oulikste bemarking wat ek in 'n lang tyd gesien het. Die druppel was vriendelik genoeg om vir 'n kiekie te poseer:

Posted in Matieland | Tagged , , , , , | 10 Comments