Monthly Archives: March 2009

Laaste kans!

Stemme vir die SA Blogs Awards sluit vanaand om 00:00. As jy nog nie het nie en graag vir Die Silwer Ponie wil stem, sal ek en Microsoft Sam jou ewig dankbaar wees. Ons belowe ons sal vir 'n hele jaar van Macs en die Dalai Lama hou Grappie. Maar as jy nog wil stem [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , , , , , | 1 Comment

FanBoy van Zyl reg om die land aan die brand te sing

Uiteindelik! Na jare se geswoeg in die bedryf het ek my eerste kunstenaar onder die vlerk geneem en is ek besig om hom van krag tot krag te laat gaan. FanBoy van Zyl is nog nie eers 'n dag op die mark nie en is reeds besig om 'n hond uit 'n bos te sing [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , , , , | 7 Comments

IE8 ry die roffelkopter

Hierdie is moontlik die snaakste boodskap wat ek al in Windows gesien het:

Posted in Tegnologie | Tagged , , , , | 8 Comments

Tenzin, Bob en die demokratiese ideaal

Toe Thabo Mbeki sy stille diplomatiek aangaande Zimbabwe gebesig het en ten spyte van alle kritiek daarop aangedring het dat die land se probleme met gespreksvoering opgelos moet word, was hy besig om aan 'n demokratiese ideaal vas te klou. En toe was dit nie goed genoeg nie. Laat vaar die ideale en val die [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , , , | 14 Comments

Wat dink jy van Die Burger?

Wat dink jy van Die Burger?

Soos vantevore, kyk asseblief die onderstaande video deur en beantwoord Males se vraag deur middel van kommentaar. Wat is die eerste ding wat by jou opduik wanneer jy aan Die Burger dink?

Posted in Media | Tagged , | 23 Comments