Van hulle brand tog dood?

Ek het vriende wat vegetariërs is vir wie ek baie lief is, so ek wil dit vanuit die staanspoor van hierdie (kort) inskrywing duidelik stel dat ek nie neerhalend of venynig teenoor hulle of ander vegetariërs probeer wees nie.

Maar.

Hoekom sien 'n mens nie hordes vegetariërs wat op die heuwels toesak in 'n poging om die diertjies uit die siedende brande in die Wes-Kaap te gaan red nie?

This entry was posted in Sommer and tagged , , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>