16 Responses to “Heliosentrisme (want dis waar)”
Leave a Reply
Heliosentrisme (want dis waar)By Johan Swarts • March 11, 2009 ‘Al ooit opgelet hoe die meeste conspiracy theories oor Suid-Afrikaanse politiek verdamp as jy nie die middelpunt van die heelal is nie? Related Posts
Moontlik verwante inskrywings: This website uses IntenseDebate comments, but they are not currently loaded because either your browser doesn't support JavaScript, or they didn't load fast enough. 348916 Responseshttp://gormendizer.co.za/2009/03/11/heliosentrisme-want-dis-waar/Heliosentrisme+%28want+dis+waar%292009-03-11+12%3A30%3A34Johan+Swarts to “Heliosentrisme (want dis waar)”Leave a ReplyLifestream
Episode 3 – iRoodtKommentaar
Archives
Blogroll
Copyright © 2010 Johan Swarts se bl0g. Powered by WordPress. |
Nee, maar solank jy stem.
Reply
Ek dink byvoorbeeld aan mense wat teem oor hoe COPE eintlik na die verkiesing weer gaan merge met die ANC, sodat hulle die witmense kan op#$@#$… Want alles wat die swartmense doen is mos gemik daarop om die witmense te verwoes. Want alle swartmense is dieselfde en alle witmense is Afrikaans en daar is net twee velkleure in hierdie land.
Of hoe party mense meen Afrikaners het van Europa af gekom met Afrikaans in tact (net so – klaar ontwikkel in die 1600’s) om die swartmense te kom onderdruk want dis wat alle witmense doen – hulle onderdruk swartmense. En natuurlik is Solidariteit rassisties want enigiemand wat ‘n witman probeer verdedig is ‘n rassis.
I mean, really, stfu n00b.
Onkunde gaan die ondergang van hierdie land wees. Nie die ANC nie.
Stem? Maar natuurlik
Reply
cobusdrummer Reply:
March 12th, 2009 at 9:33 pm
wat my effe breek,
is dat ‘n ouderdom van 18 jaar vereis word om te mag kies.
dis al.
demokrasie is verseker not all it’s cracked up to be.
Reply
wipneus Reply:
March 13th, 2009 at 7:24 pm
Ek stem Johan nOObs!!
Reply
Reply
Lus vir ‘n Hunter’s Dry?
Klink my jy kan dalk doen met twee!
Reply
Stem oor die onkunde…. wat natuurlik saamgaan met ander besluit vir jou – jy kan mos nie jou eie brein gebruik nie, want hy is gevacuum-pack…. jy bêre hom vir later jare as die ander almal Alzheimers het.
Reply
Oe ek laaikit was mense so lekker wild raak op die blogs, so effe kwaad
(of is dit net ek wat elke nou en dan lostrek)
Sterk standpunt ek smaak dit! Hula! Net daarvoor kry jy punte by my.
Ek dink Cope is goed, ek hou van oppossisie. Ek voel hulle met net duideli hulle beleid oor alles vir ons uitspel.
Reply
Emil – jy praat sekerlik nie met my nie
Reply
Emil Reply:
March 11th, 2009 at 3:19 pm
Ag, as jy twee Hunters Dry wil drink, koop ek vir jou ook!
Reply
Johan Swarts Reply:
March 11th, 2009 at 3:22 pm
Reply
demoerin Reply:
March 11th, 2009 at 3:32 pm
Asseblief nie! Tafel Lager?
Reply
Tafel is verseker nog koning! Drink juis nou een. Koop graag Hunters vir hulle wat nie juis kan kuier nie
Maar die aanbod word maar weinig aanvaar!
Reply
demoerin Reply:
March 16th, 2009 at 8:16 am
Ai toggie, dink ek moet in die Kaap ‘n draai kom maak.
Reply
Dalk te doen met ‘n groot helionisme?
Reply
Emil Reply:
March 12th, 2009 at 7:47 am
Reply