Vermy taai voete – red die planeet
‘n Boodskap van ons borge, ten bate van Earth Hour:
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
(En omdat ek ‘n vriendelike knaap is, hier is die draaiboek:)
JY! KAN! VLEKVRYE! VOETE! HÊ!
['n Jakie-kitaartreffer, gevolg deur 'n welluidende omroeperstem]
Moenie oor ‘n paar jaar roomys eet en skielik onkant betrap word wanneer dit vanweë aardverhitting op jou voete val nie. Skakel jou ligte tydens Earth Hour op 28 Maart om 20:30 af – dan gebeur dit eers die jaar daarna.
[1337 lag]
Klik. Registreer. Skakel af. Doen dit vir jou voete:



Earth Hour is ‘n awesome idee, maar hierdie het niks met Earth Hour te doen nie:
http://thru-you.com/
Dit is net awesome op sy eie, en ek het gedink jy sal dit geniet.
Reply
Awesome! Ons kan daai tyd dalk ‘n Hunters drink!
Reply
Ek kan aan beter dinge dink om te doen in die donker as Hunters drink. Bunny chow jumps to mind…
Reply
Soen is op my lysie. Wipneus het so ‘n lekker post daaroor.
Reply