Die Apple i

So jy’t ‘n Apple-produk gekoop. Die bemarking het gewerk – jy glo dis superieur in alle opsigte tot enigiets anders. Want dit is net. Al is die hardeware bes moontlik presies dieselfde as ‘n PC wat 5 keer minder gekos het. En, heng, dit hardloop op ‘n UNIX-based OS, so dit moet goed wees, dan nie? So wat is die geheime bestandeel: wat het gemaak dat jy kruiwaens vol rande aan jou naaste handelaar oorhandig het?

Dis die “i”. En dit blink:

Next stop: Carrol Boyes.

Post to Twitter

9 Responses to “Die Apple i”

  1. Dalk net omdat ek daarvan hou?

    Reply

  2. Le sigh.

    Reply

  3. Le Baudrillard.

    Reply

  4. Gfffmmm

    Reply

  5. La conjuration des imbeciles

    Reply

  6. Dit is soos die IPOD. Dit is o.k. maar bv. die Sony Walkman MP4 players is vir my beter en hulle het langer battery leeftyd.

    Mense koop egter die Ipod vir die naam. As mens ten minste ‘n Itunes store gehad het sou dit sin gemaak het…

    Reply

  7. Presies. Daar is nie soseer iets fout met Apple se produkte nie – die goed doen meestal wat hulle supposed is om te doen. Maar in my ervaring (ek het met pretty much almal gewerk) is hulle nie superieur nie. Dis net nog ‘n OS, nog ‘n media player, nog ‘n laptop, nog ‘n smart phone etcetera.

    Reply

  8. Terwyl jy nog so lekker verkeerd is oor ontwerp en gehalte in tegnologie, kan jy gerus ook aan die volgende kou:

    http://www.shirky.com/weblog/2009/03/newspapers-and-thinking-the-unthinkable/

    Stook en geniet.

    Reply

  9. Ek stem 200% met Shirky saam. Het heel toevallig nounet ‘n vinnige post oor iets soortgelyks gemaak terwyl ek info vir my tesis gesoek het en op ‘n artikel oor Naspers se jobcuts by dagblaaie afgekom het.

    Dankie vir die skakel!

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled