Skraap.net en ‘n silwer ponie

Right, die bal is aan die rol. Ek en 'n anonieme filantroop (‘n m33st3r k0d33rd3r) het Skraap.net geregistreer en is besig om 'n webtuiste te bou waarmee almal wat toestemming gee getel en geskraap en gemyn en allerhande oulike dingetjies gaan word ten einde data vir my tesis in te samel. Dis deesdae eenvoudig onmoontlik om alles van almal te lees en dan boonop nog die regte inskrywings wat die tesis se tematiek pas op te spoor, so hierdie projek gaan sake aansienlik vergemaklik. Intussen – tag alles mooi netjies, toe? ;)

As jy wil, nomineer my asseblief vir die SA Blog Awards vir Die Silwer Ponie (daar is 'n skakel daar iewers vir Beste Podcast). Kommintaar gee die prysgeld aan politieke partye – ek sal dit vir Frank Botha gee sodat hy sy blog kan opkikker. Daar’s nou vir jou 'n insentief, as ek al ooit een gesien het.

This entry was posted in Blogging and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>