Danksy almal se nominasies is ek 'n finalis nie net in een nie, maar twee kategorieë vir die SA Blog Awards! Hulle is by name: Best African Language Blog en Best South African Podcast. As jy dus steeds voel die Ponie verdien lof, gaan stem asseblief vir my deur hier te klik en jou stem via e-pos te verifieer. Kom ons kyk of ons 'n Afrikaanse podcast kan laat wen! Alles, natuurlik, ten bate van Frank
Twitter
- Ek verstaan nou nog nie hoekom enigiemand hierdie junk sal koop nie http://t.co/HVWxteNY 10 hours ago
- RT @hayibo: State of the Nation: children to fill potholes, SABC to screen ‘Real Housewives of Nkandla’. http://t.co/gZSRsAzE 1 day ago
- RT @OliverHermanus: So we all know that @MTNsa is selling its wears in Iran and is most likely a sympathiser of the regime, why are not ... 1 day ago
- Elke keer wat jy die frase "glitz and glam" gebruik, veroordeel ek jou so 'n bietjie as mens. 1 day ago
- #$#@)($)$# bibliography styles! 2 days ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 2 days ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 2 days ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 2 days ago
- Religion is essentially the emptying of language. 3 days ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 4 days ago