36248 Responseshttp%3A%2F%2Fgormendizer.co.za%2F2009%2F03%2F30%2Fie8-ry-die-roffelkopter%2FIE8+ry+die+roffelkopter2009-03-30+12%3A12%3A37Johan+Swartshttp%3A%2F%2Fgormendizer.co.za%2F%3Fp%3D3624
to “IE8 ry die roffelkopter”
haha! Met eerste oogopslag is dit nogal funny, MAAR:
Die heading van die window dui daarop aan dat die user besig is om IE8 te probeer install, en die inhoud van die boodskap is dan dat IE8 nie deur sy OS support word nie.

So eintlik maak dit nogal SOORTVAN sin
Reply
Die doen nie – die OS is Vista!
Reply
aah..en sien NET daar sak ek my kop onder ‘n rots van skaamte, sedert ek die pot HEELTEMAL misgesit het…
*embarrassed*
Reply
Jy het waarskynlik die verkeerde version beet daar.
Reply
Ja, Mac OS X suig.
Reply
No it doesn’t.
Reply
Mooi man, mooi! Goeie ou Vensters. Altyd daar met ‘n grappie.
Reply
vroeger (lang geleden) kon je van windows het volgende bericht krijgen:
‘windows kan het programma xxx.exe niet vinden, wilt u het programma toch openen?’
prachtig
je hoeft niets meer te installeren
gewoon openen
Reply