Stemme vir die SA Blogs Awards sluit vanaand om 00:00. As jy nog nie het nie en graag vir Die Silwer Ponie wil stem, sal ek en Microsoft Sam jou ewig dankbaar wees. Ons belowe ons sal vir 'n hele jaar van Macs en die Dalai Lama hou
Grappie.
Maar as jy nog wil stem – ek sal dit waardeer. Klik hier.