Monthly Archives: March 2009

En daar was lemmas

Is dit nie pragtig nie?

Posted in Taal | Tagged , , , , , , , , , | 1 Comment

Geheueverlies in die Weds-Kaap

Urgh. Ek weet dit lyk soms asof ek 'n vendetta teen Die Burger het. Ek het nie. Maar ek het 'n broertjie dood aan dinge soos dit: En dit: Komaan. (Dankie, Males.)

Posted in Media | Tagged , , , , , , | 1 Comment

Moenie kwaad raak nie – dis net Malema

Julius Malema se nuutste monduitspoelsessie was oor die Universiteit van die Vrystaat, wat volgens hom steeds deur wit Afrikaners bestuur word. Hy meen die instansie sal getransformeer word na die nuutste verkiesing en voeg sommer in dieselfde asem by hoe diskriminerend die huidige koshuisbeleide is. 'n Mens wil vinnig op jou perdjie klim en die [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , , , , | 3 Comments

Vista 64 0wnz0rz

Ek het in die week Vista 64 op my skootrekenaar geïnstalleer en is aangenaam verras met die stabiliteit daarvan. Dalk het dit iets te doen met die feit dat die Mac waarop ek by die werk werk se Finder gister onophoudelik gevries het (en glo my maar – as 'n Mac vries, is hy selfs [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , , , | Leave a comment

Francois van Coke with a bat in the new MK Ad

Die nuwe MK advertensie is absoluut briljant. En jy kan vir Francois van Coke 'n waatlemoen sien breek: Hat tip: Appel

Posted in Film | Tagged , , , , , , , , , | 8 Comments