Monthly Archives: March 2009

Wat dink jy van Die Son?

Wat dink jy van Die Son?

Wat dink jy van Die Son? Kyk die onderstaande video deur en beantwoord die vraag in die kommentaarboksie. As bonus kan jy vir Males (hy eet 'n broodjie) sien:

Posted in Media | Tagged , , , | 19 Comments

Skraap.net en ‘n silwer ponie

Right, die bal is aan die rol. Ek en 'n anonieme filantroop (‘n m33st3r k0d33rd3r) het Skraap.net geregistreer en is besig om 'n webtuiste te bou waarmee almal wat toestemming gee getel en geskraap en gemyn en allerhande oulike dingetjies gaan word ten einde data vir my tesis in te samel. Dis deesdae eenvoudig onmoontlik [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , | 20 Comments

‘n Les vir koerante?

“Computers are incredibly fast, accurate and stupid; humans are incredibly slow, inaccurate and brilliant; together they are powerful beyond imagination.” — Albert Einstein Tags: rekenaar, koerant, einstein, albert+einstein

Posted in Tegnologie | Leave a comment

Internets is orals – selfs al is dit nie orals nie

Hierdie stelling van Jaco Kleynhans (Solidariteit): In contrast to the US market, South Africans still have a lot of faith in the printed media, says Kleynhans. While a growing number of South Africans are turning to the internet and mobile-phone technology for their daily news fix, Kleynhans says South African digtital-media consumption does not come [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , , , | 5 Comments

Hear ye! Hear ye! – Skouspel Plus

Ek en die Skatlam was Saterdagaand by Skouspel Plus. Die Skatlam het 'n paar grade in Musiek, so ek gaan die resensie daarvan aan haar oorlaat. Wat ek wel kan sê (komende, natuurlik, van iemand wat nie juis in sulke musiek belangstel nie), is dat Nicholis Louw 'n uitsonderlike goeie stem het, maar dat Kurt [...]

Posted in Sommer | Tagged | 7 Comments