Monthly Archives: March 2009

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 21.0)

Wat gaan sataniste doen as katte uitsterf?

Posted in Mymering | Tagged , , | 21 Comments

Die Apple i

Die Apple i

So jy’t 'n Apple-produk gekoop. Die bemarking het gewerk – jy glo dis superieur in alle opsigte tot enigiets anders. Want dit is net. Al is die hardeware bes moontlik presies dieselfde as 'n PC wat 5 keer minder gekos het. En, heng, dit hardloop op 'n UNIX-based OS, so dit moet goed wees, dan [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , , | 9 Comments

Porn vs Pornografie

Iets wat my fassineer, is hoe Afrikaners hul moedertaal anders hanteer as Engels. Hustler? Dis orraait, hy kan maar in die winkelrakke pryk – solank dit net agter 80 lae plastiek en ver, bo in 'n hoekie is. Maar Loslyf? Arme Amor! Verbrand daardie smet! Chris Kristofferson? Pragtig, hartroerend. Juanita du Plessis? Sit af daai [...]

Posted in Sommer, Taal | Tagged , , , , , , , , | 16 Comments

Heliosentrisme (want dis waar)

‘Al ooit opgelet hoe die meeste conspiracy theories oor Suid-Afrikaanse politiek verdamp as jy nie die middelpunt van die heelal is nie?

Posted in Politiek | Tagged , , , , | 16 Comments

Vermy taai voete – red die planeet

‘n Boodskap van ons borge, ten bate van Earth Hour: (En omdat ek 'n vriendelike knaap is, hier is die draaiboek:) JY! KAN! VLEKVRYE! VOETE! HÊ! ['n Jakie-kitaartreffer, gevolg deur 'n welluidende omroeperstem] Moenie oor 'n paar jaar roomys eet en skielik onkant betrap word wanneer dit vanweë aardverhitting op jou voete val nie. Skakel [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , , , , , , , | 4 Comments