Twitter
- #$#@)($)$# bibliography styles! 10 hours ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 10 hours ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 15 hours ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 18 hours ago
- Religion is essentially the emptying of language. 1 day ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 2 days ago
- Why am I not seeing ads that I *can't* understand in Western Cape dailies and weeklies? Why the $#@ is everything in English and Afrikaans? 3 days ago
- RT @grubstreetSA: Is Afrikaans advertising slipping towards mediocrity? http://t.co/cQVp2VSC 3 days ago
- Ok, so wat's die probleem? Naai bloot soos besetenes, vriende http://t.co/YQx1q3nB (Daai's 'n Bartho Smit-aanhaling. Oor Naaldwerk. Regtig.) 3 days ago
- RT @LenSteenkamp: Dear Student: I Don't Lie Awake At Night Thinking of Ways to Ruin Your Life http://t.co/O3YR9Yg7 via @Lloyd_Peter_Pan 4 days ago
Monthly Archives: April 2009
‘n Swak argument teen Windows 7
‘n Irriterende “argument” wat mense teen die opkomende Windows 7 maak, is dat dit eintlik maar net Windows Vista is – net beter. Inderdaad: Windows 7 is Windows Vista, net beter. OSX 10.5 is OSX10.4, net beter. Linux 2.6.29 is Linux 2.6.0, net beter. OS/2 WARP 4.0 is OS/2 WARP 3.0, net beter. MS-DOS 6.22 is MS-DOS [...]
Posted in Tegnologie Tagged leopard, linux, ms-dos, os/2 warp, osx, tiger, windows 7, windows vista 13 Comments
Zuma vs Evolusie
Persoon X in gesprek A: Moenie vir my kom sê ek mag nie 'n opinie oor evolusie hê net omdat ek nie 'n relevante graad het nie. My opinie is net so goed soos enigiemand anders s'n! Persoon X in gesprek B: Hoe kan Zuma ons president wees? Hy het nie eers 'n graad nie!
Parow plaas blomme op die verlede se graf
Seker een van die mees unieke verassings wat onlangs op die Afrikaanse musiektoneel (daai een wat sonder 'n korporatiewe masjien kan funksioneer) kop uitgesteek het, is Jack Parow – ‘n ”romantiese Afrikaanse superster-rapper uit die donker gange van N1 City“. Anders as Snotkop, wat die sogenaamde kommersiële arena betree het en covers vir die massas opneem, is Parow (regte [...]
Raka! Raka! Raka!
Mense kla oor 'n 2/3de-meerderheid vir die ANC asof dit die mees vreesaanjaende ding in die wêreld is. Die retoriek is gewoonlik: Jacob Zuma is 'n kroek! 'n Groot kroek! En hy weet hy is skuldig, so nou gaan die ANC die grondwet laat verander sodat hy kan aanhou kroek en nie tronk toe gaan [...]