Na 'n kortstondige struweling met die HAT en ander Afrikanerige dinge is Die Silwer Ponie weer slaggereed om uitgedeel te word. Die toekenning vir Maart is egter slegs 'n voorwaardelike een – luister gerus hoekom.
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 9 – Wat is 'n Sloesj
(Die Silwer Ponie ondersteun FanBoy van Zyl.)