Sal dit die beste wees om hongersnood te hê sonder die bestaan van God, of daarmee? En wat is nou eintlik die ergste – hongersnood met die wete dat daar 'n God is, of hongersnood met die wete dat daar nie een is nie? Lê daar enige troos daarin om kwaad te wees vir iets wat jy glo nie bestaan nie? Is daar sin in die hoop op iets wat jy nie verstaan nie?
Hoort God by hongersnood?