Eet ‘n koekie

As jy glo jou godsdiens is die enigste ware weg tot saligheid – mooi skoot. As jy glo daar is nie 'n God nie – mooi skoot. As jy glo die maan is van kaas gemaak, weerwolwe hou heimlik van sierduik of jou gunsteling seksmaneuver is venuftiger as 'n springkasteel vol monnike – mooi skoot.

Eet 'n koekie.

Moet dit net nie in 'n argument gebruik nie.

This entry was posted in Godsdiens and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>