Lank lewe Carmack! Lank lewe Willits!

Elkeen van ons het sy eie plesiertjies – dinge wat ons doen sodat ons genoegdoening kan smaak in iets wat vir ons heimlik spesiaal is. Die rondskop van 'n rugbybal, die vars reuk van 'n tuin na 'n reënbui, houtwerk, poep as niemand kyk nie – almal het ietsie spesiaals wat hulle doen wanneer niemand kyk nie.

Een van myne is hier te vinde:

quake-folder

Kan hiermee geaktiveer word:

winquake-executable

En lyk so:

ware_manlikheid

Bliss.

Daar is min dinge so lekker soos om 'n nuwe game te begin, die geheime Nightmare Skill teleporter (kompleet met animated lava texture) by die vierde episode se ingang te betree en deur al vier episodes te skeur terwyl jy vol kills en vol secrets vir elke map kry.

Srsly.

This entry was posted in Tegnologie and tagged , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>