Elke taal het woorde wat nie volmaak na 'n ander taal omgesit kan word nie. Daar bestaan byvoorbeeld nie Engelse ekwivalente vir “padkos” en “onderdeur” of 'n Afrikaanse vertaling vir “puppy” nie.
Nou, enige regdenkende eskatoloog weet dat die “Mark of the beast” se korrekte vertaling die “Merk van die dier”. En enige regdenkende Afrikaner weet dat 'n puppy 'n dier is.
Die Satan, vir al wat ons weet, lyk dalk so:
En jy't gedink daar is horings betrokke.