Persoon X in gesprek A:
Moenie vir my kom sê ek mag nie 'n opinie oor evolusie hê net omdat ek nie 'n relevante graad het nie. My opinie is net so goed soos enigiemand anders s'n!
Persoon X in gesprek B:
Hoe kan Zuma ons president wees? Hy het nie eers 'n graad nie!