Monthly Archives: April 2009

Snuf in die neus – living on the edge

Die lewe is te kort om skaam te wees vir 'n poep.

Posted in Sommer | Tagged | 5 Comments

Ruik jy ook ‘n rot?

Ek is nie een vir samesweringsteorieë nie en hierdie is ook nie juis 'n poging tot een nie, maar ek kan nie help om te voel dat die afgelope paar dae se malligheid oor Zuma net te gerieflik is nie. Ek het niks om my gevoel my te staaf nie en kan nie eers 'n [...]

Posted in Politiek | Tagged , , | 1 Comment

Eet ‘n koekie

As jy glo jou godsdiens is die enigste ware weg tot saligheid – mooi skoot. As jy glo daar is nie 'n God nie – mooi skoot. As jy glo die maan is van kaas gemaak, weerwolwe hou heimlik van sierduik of jou gunsteling seksmaneuver is venuftiger as 'n springkasteel vol monnike – mooi skoot. [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , , | 19 Comments

Die Son vs Die Burger – Release Candidate 1

‘n Tydjie gelede het ek (en Males – hy eet 'n broodjie) twee pertinente vrae via video gestel,  naamlik: Wat dink jy van Die Son? en Wat dink jy van Die Burger? Veral laasgenoemde vraag het 'n rits emotiewe reaksies ontlok. Die doel van die vrae was natuurlik om data in te samel vir 'n [...]

Posted in Media | Tagged , , , | 3 Comments

Kan almal nou ophou bitch oor die ANC?

Ek sit nou die aand in 'n bekende kettingrestaurant (daardie een waar almal altyd verjaar) en gesels met 'n klomp vriende oor politiek. Die een helfte reken die DA is God’s gift to mankind, die ander is taamlik onseker, selfs apaties, oor die komende verkiesing. Ek bevind myself in laasgenoemde kamp (hoewel ek geensins apaties [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , , | 29 Comments