Monthly Archives: April 2009

Tweede, Twitter en Trollies

Baie dankie aan almal wat die moeite gedoen het om vir my te stem in vanjaar se SA Blog Awards. Dit blyk (as die volgorde van die runner’s up op die SA Blog Awards site is wat ek dink dit is) dat ek onderskeidelik tweede en vierde gekom het in die kategorieë Best African Language [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , | 9 Comments

Die bergpredikasie was nog nooit so mooi nie

teh catitudes 1 Wen he seez lotz kittehz, he climbz tree. His BFz climbz tree too. 2 He sez hai and he teaches teh kittehs, he sez: 3 Cheezburgrz 4 teh n00b kittehs, theys can has teh Ceiling. 4 Cheezburgrz 4 teh sad kittehs, theys can has petting. 5 Cheezburgrz 4 teh m33k kittehs, theys can has teh urfs. 6 Cheezburgrz [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , | 3 Comments

Vergeet Ncguka. Vergeet McCarthey. Vergeet Mbeki. Wie het die bandopnames gemaak?

Die Wit Draak het destyds gewonder of die Maasai nog steeds gaan spring as die kameras wegdraai. Dis die soort vraag wat meer mense gerus hulself kan afvra wanneer hulle met die media (trouens – enige media) in aanraking kom. Daar is nooit net foto’s of videomateriaal of foongesprekke nie. Daar is altyd 'n fotograaf, [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , , , , , , | 5 Comments

Hoort God by hongersnood?

Sal dit die beste wees om hongersnood te hê sonder die bestaan van God, of daarmee? En wat is nou eintlik die ergste – hongersnood met die wete dat daar 'n God is, of hongersnood met die wete dat daar nie een is nie? Lê daar enige troos daarin om kwaad te wees vir iets [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , | 31 Comments

DSP Episode 9 – Wat is ‘n Sloesj?

Na 'n kortstondige struweling met die HAT en ander Afrikanerige dinge is Die Silwer Ponie weer slaggereed om uitgedeel te word. Die toekenning vir Maart is egter slegs 'n voorwaardelike een – luister gerus hoekom. Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 9 – Wat is 'n Sloesj (Die Silwer Ponie ondersteun FanBoy van Zyl.)

Posted in Blogging | Tagged , , , , , | 15 Comments