Twitter
- Mos is immers mos 'n gemors. http://t.co/kWhYWpur 3 hours ago
- Eish. Hierdie sonbesies rapeer my ore. 8 hours ago
- En ek meen komaan, watter idioot kyk nog porn op 'n televisieskerm? :P 9 hours ago
- OK, hokaai. ICASA is binne hul volle reg om hardcore porn stop te sit. Hulle "sensor" dit nie. Dis bloot die huidige beleid. 9 hours ago
- RT @gussilber: Twitter had better not try to censor South African tweets. Our Constitution guarantees Freedom of Tweet for all. 9 hours ago
- RT @Peet_van_Aardt: I knew it! Racists are dumb people! http://t.co/TFS30NYi 12 hours ago
- As noticed very early by Lakoff, a verb alone cannot be used to determine whether a construction is acceptable. http://t.co/t8AWHefF 1 day ago
- ONS IS DIE BESTE! RA RA RA! ONS IS DIE #@$@# BESTE! RA RA RA! WANT...want...wel...eh...hmmm... 1 day ago
- RT @SexCigarsBooze: It’s often said that before you die your life passes before your eyes. It’s true… It’s called living. ~Terry Pratchett 2 days ago
- RT @charliehuman: Nothing like a little sacrilege in the morning. Nervana gonna give you up. Nirvana feat Rick Astley - http://t.co/2tgRUNBs 2 days ago
Monthly Archives: May 2009
Special Assignment & Zapiro: M&G wys wat die SABC nie kon nie
Die Mail & Guardian online het vandag die dokumentêr oor politieke satire wat die SABC herhaaldelik (met patetiese verskonings daarby) nie wou vertoon nie op hul eie webtuiste geplaas vir die hele wêreld om te sien. Ongesensor. Hulle laat jou toe om dit te embed op jou eie webtuiste of dit af te laai en [...]
Blogtutoriaal #3 – Die installering van WordPress
Hierdie inskrywing is deel van 'n reeks oor self hosted blogging met WordPress WordPress is bekend vir sy sogenaamde 5 minute install – die moeilikste deel van die installasie is trouens nie die WordPress-gedeelte nie! 'n Volledige tutoriaal is by die WordPress Codex beskikbaar; ek gaan 'n eenvoudiger weergawe hier dupliseer met toeligtende skermskote en [...]
Aangifte: vir almal wat skuim om die mond
Hoe meer navorsing ek vir my tesis doen, hoe meer dinge lees ek raak waaroor ek graag wil blog. Dit raak egter onprakties om oor alles te skryf sonder om in die strik te trap om lang lelle teks aan te haal – 'n doodskoot vir enige inskrywing. Alles wat ek daarom raaklees en fassinerend, [...]