Windows 7 RC1 – kry hom nou
Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!
Windows 7 Release Candidate 1 is van vandag af beskikbaar by Microsoft. Ditch jou Mac en kry ‘n PC


Ek betaal nog steeds af aan Vista, nou moet ek alweer spandeer in die maande wat kom op nuwe OS. Nee wat. So kan dit nie aangaan nie. Sal ander plan moet maak.
Reply
Daar’s altyd piratebay :p
Reply
Asof Somalië nie al erg genoeg is nie!
Reply
Ek wens julle Windows manne sterkte toe. Regtig, ek is eerlik as ek sê my hart hoop hy loop half so goed as OSX. Want dan sal daar meer vrede en harmonie in die lewe wees. Dan moet ons nog net worry oor verkeersknope en onbeholpe seks en dan is alles reg met die wêreld.
Reply
Don’t forget the music industry.
Reply
Ja, ja, download dit nou dadelik terwyl Microsoft nog mense het wat aan Windows kan werk.
George Maru´s last blog post..Katy Perry Makeover
Reply
dude, jy klink soos ‘n fundie.
Reply
Ek sou bai graag vir Microsoft wou toets. My groot probleem is die “shutdown” prosedure wat in plek gesit is vir volgende jaar. Ek haat die gevoel van iets wat verander MOET word en dis iets wat soos ‘n swaard oor jou kop hang. Kom ons se ek het nie die geld om die nuwe stelsel aan te skaf nie dan moet ek terug gaan XP toe…
Daarsy, lekker getoets vir Microsoft, maar fok jou, gaan terug XP toe…nice!
Reply
Iemand iewers sal probably ‘n hack skryf.
Reply