This website uses IntenseDebate comments, but they are not currently loaded because either your browser doesn't support JavaScript, or they didn't load fast enough.
389315 Responseshttp://gormendizer.co.za/2009/05/07/come-to-papa/Come+to+papa...2009-05-06+22%3A22%3A03Johan+Swarts
to “Come to papa…”
laaaaankal klaar. ons het spotkoop 600 MBps internet by die universiteit, so daai het onder twee uur deurgepomp. gaan hom vanmiddag na werk op my main pc met die core 2 quad installeer – ek laaik hierdie virus
onthou, weinig dinge wat eens avant garde was, bly avant garde. apple se bemarkingsretoriek was lank gesentreer daarom dat hulle ‘n vinniger, stabieler, eenvoudiger (en op die koop toe shiny(tm)) alternatief vir die windows-reeks bied.
nie een van daardie aspekte is meer waar vir windows 7 nie. dis uiters stabiel, besonder vinnig, prone to hours of productivity en baie, baie shiny. (raw speed benchmarks tussen snow leopard en windows 7 rtm sal baie interessant sal wees). dit het ook die nuwe directx, wat ‘n baie groot pluspunt is.
point being, enigiemand wat aanhou met hierdie pointless “my mac is beter omdat hy ‘n mac is” is nou meer as ooit besig om ‘n subjektiewe opinie uit te spreek. dis great, natuurlik – maar nie so great vir argumente nie.
Ek het nou net alles op my pc oor install nadat ek beta geskrap het vir vista 64bit. Moet byvoeg, win7 beta was reeds beduidend vinniger as vista 64bit. Nou moet ek weer alles format en win7 rc1 op laai. Ai ai ai, wanneer gaan ek werk gedoen kry!
Jy kan blykbaar vir win7 sê om ‘n program te loop in suiwer xp mode. Die program sal dus perfek loop as dit in xp geloop het. Dis amper soos ‘n virtual xp machine. Dus hoef Microsoft nie meer backward compatability vir die baie ou windows weergawes in te bou wat moontlik dieselfde probleme kan verskaf as xp self nie. Die program hardloop in ‘n tipe van ‘n virtual machine en almal is happy… maar ek moet bieg ek het nog net daaroor gelees, ekt dit nog nooit self probeer nie. As iemand dalk meer hieroor kan deel sal dit goed wees.
Dis kostelik hoe 'n paar duisende Afrikaners dink hulle kan DSTV se porn stuit. Hallo, Helpende Handjies - DSTV strek regoor die kontinent. [gormendizer]
Dit is die grootste virus wat ek nog ooit gesien het.
Reply
Johan Swarts Reply:
May 7th, 2009 at 9:21 am
issie, vista was groter :p
Reply
WoW. Daai DL speed :O EK WIL OOK HE! GIEF Johan! NAOW!
Reply
Ek stem met Leon.
Waar trek die download nou!
Emil´s last blog post..Epicurean intoxication, a story of intemperance
Reply
laaaaankal klaar. ons het spotkoop 600 MBps internet by die universiteit, so daai het onder twee uur deurgepomp. gaan hom vanmiddag na werk op my main pc met die core 2 quad installeer – ek laaik hierdie virus
Reply
Nee maar goed, dalk moet ek kom kyk voordat ek dit doen!
Emil´s last blog post..Epicurean intoxication, a story of intemperance
Reply
onthou, weinig dinge wat eens avant garde was, bly avant garde. apple se bemarkingsretoriek was lank gesentreer daarom dat hulle ‘n vinniger, stabieler, eenvoudiger (en op die koop toe shiny(tm)) alternatief vir die windows-reeks bied.
nie een van daardie aspekte is meer waar vir windows 7 nie. dis uiters stabiel, besonder vinnig, prone to hours of productivity en baie, baie shiny. (raw speed benchmarks tussen snow leopard en windows 7 rtm sal baie interessant sal wees). dit het ook die nuwe directx, wat ‘n baie groot pluspunt is.
point being, enigiemand wat aanhou met hierdie pointless “my mac is beter omdat hy ‘n mac is” is nou meer as ooit besig om ‘n subjektiewe opinie uit te spreek. dis great, natuurlik – maar nie so great vir argumente nie.
kom kyk gerus
Reply
Ek het nou net alles op my pc oor install nadat ek beta geskrap het vir vista 64bit. Moet byvoeg, win7 beta was reeds beduidend vinniger as vista 64bit. Nou moet ek weer alles format en win7 rc1 op laai. Ai ai ai, wanneer gaan ek werk gedoen kry!
Reply
upgrade eerder ipv format. ‘n skoon vista 64 installasie met ‘n paar programme sal soomloos upgrade.
Reply
Wat van backward compatibility?
Reply
Wat daarvan?
Reply
Emil Reply:
May 7th, 2009 at 9:12 pm
LOL werk ouer sagteware?
Reply
Johan Swarts Reply:
May 7th, 2009 at 9:18 pm
natuurlik. behalwe as jy 16 bit drivers win95 drivers vir jou soundcard of iets wil oplaai, behoort daar nie ‘n probleem te wees nie :p
Reply
Jy kan blykbaar vir win7 sê om ‘n program te loop in suiwer xp mode. Die program sal dus perfek loop as dit in xp geloop het. Dis amper soos ‘n virtual xp machine. Dus hoef Microsoft nie meer backward compatability vir die baie ou windows weergawes in te bou wat moontlik dieselfde probleme kan verskaf as xp self nie. Die program hardloop in ‘n tipe van ‘n virtual machine en almal is happy… maar ek moet bieg ek het nog net daaroor gelees, ekt dit nog nooit self probeer nie. As iemand dalk meer hieroor kan deel sal dit goed wees.
Reply
XP mode, ja. Jou CPU moet dit egter support.
Reply