Ramokgopa vs Bouncers
Persoon X in gesprek A:
Ramokgopa moenie dink hy kan wegkom met daai rampokkers wat kwansuis sy lyfwagte is nie. Hulle het geen reg om die publiek so te intimideer nie!
Persoon X in gesprek B:
Dude, jy moes daai bouncer gisteraand by die club gesien het! Hy’t daai ouens stukkend gebliksem, dit was fokken awesome!


Wie is Ramokgopa?
Die piesangverkoper´s last blog post..Afrikanerseun word Hindoeheilige
Reply
Johannesburg se burgemeester.
Reply
Weereens verstaan ek nie lekker wat jou punt is nie. Is Persoon X ‘n hypocrite of wat?
Alhoewel ek moet sê, stelling A maak nie lekker sin nie. Since when is ‘n lyfwag se doel om mense te intimideer. Is lyfwagte se hoofdoel nie protection nie?
Reply
Wat dink jy?
Reply
Grammatikale humor:
Knock knock.
Who’s there?
Fuck.
Fuck who?
No. “Fuck whom?”
Reply
As Persoon X dink dat lyfwagte se doel is om mense op te bliksem, en nie te intimideer nie, sou ek nie sê hy’s ‘n hypocrite nie
Reply
Is dit nie half erger om gebliksem te word nie?
Reply
Ek wil nie deur een van die twee karakters gebliksem word nie. Ek bly uit die pad van bouncers en lyfwagte. Intimidasie in enige vorm maak my sommer de bliksem in.
Reply