Google laat Chrome-advertensies op die wêreld los
Google het onlangs 11 advertensies vir Google Chrome vrygestel. Hier is een van my gunsteling, kompleet met CG:
Viral marketing, hier kom ons. Sien die res hier.
(Hat tip: Captain Awesome)
Google laat Chrome-advertensies op die wêreld losGoogle het onlangs 11 advertensies vir Google Chrome vrygestel. Hier is een van my gunsteling, kompleet met CG: Viral marketing, hier kom ons. Sien die res hier. (Hat tip: Captain Awesome) 2 Responses to “Google laat Chrome-advertensies op die wêreld los”Leave a Reply
|
Dit is nogals ‘n cool, feel-good en kleurvolle advertensie.
Reply
en ewe skielik wil ek net my chrome gebruik omdat dit cool lyk :/
Reply