Comments on: My seun soek werk

By: Bennie
Ek is 22 ek soek n werk wat ek kan pristeer in kan julle dalk help

By: Hanlie
More Dries, kan jy my dalk inligting gee van die produk wat jy verkoop asb, sal dit waardeer.  hanlie@octa.co.za

By: Dries le Roux
My ondervinding is ook dat die meeste jongmense nie wil werk nie. Ek sukkel nou al hoe lank om studente te kry om ‘n gewilde produk te verkoop, maar sodra hulle sien dit beteken hulle moet fisieke werk doen, stel hulle nie belang nie. Dit is ook nie dat dit hulle enigiets gaan kos nie – hulle hoef eers te betaal nadat hulle dit verkoop het het. Hoevele studente adverteer op Gumtree dat hulle bereid is om enigiets te doen, maar hulle idee van enigiets sluit waarskynlik ‘n motor en byvoordele in. Ek het al baie van hulle ge-e-pos, maar hulle doen nie eers die moeite om te reageer nie. Waarskynlik het die wat hul sout werd is, nie nodig om op Gumtree te adverteer nie.

By: Retha
Ja, safte outjies wat nie self werk soek nie, maar mamma soek vir hulle. Mens kannie sê dis met hulle álmál die geval nie, maar dis seker die algemene rede.

By: Emil
Dalk weet die outjie nie sy ma/ouma probeer help nie. Sou die situasie so deperaat wees, glo ek dit outjie probeer darem deur die dag werk soek. Dis mos net ma’s en ouma’s wat 00:02 in die nag nog wakker lê en bekommerd is oor (klein)kinders.

Emil se last bloginskrywing..Google and Fossil Ida