Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 23.0)

Die gefrommelde papier in die onderstaande sneakers:

skoen-met-papier

  1. Dien geen funksie nie, want die skoene is robuus genoeg om nie vanself inmekaar te sak nie
  2. Is irriterend, want enigiemand wat 'n paar wil aanpas, moet dit eers met hul vingers uitvis (en daarna weer terugplaas)
  3. Is nie van veel monetêre waarde per vel nie, maar moet die fabriek wat die skoene fabriseer jaarliks 'n klein fortuin kos

So wat soek dit daar?

This entry was posted in Mymering and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>