[Die redakteur] is ‘n instrument van ‘n direksie, en in sy hande is ‘n belegging van miljoene rande met hoë deurlopende koste. Hy moet sorg dat die koerant of tydskrif in sy hande die nodige rendement lewer, of anders…
405312 Responseshttp%3A%2F%2Fgormendizer.co.za%2F2009%2F05%2F22%2Fraai-raai-riepa-die-redakteur-en-sy-rendement%2FRaai+raai+riepa%3A+die+redakteur+en+sy+rendement2009-05-22+13%3A44%3A03Johan+Swartshttp%3A%2F%2Fgormendizer.co.za%2F%3Fp%3D4053
to “Raai raai riepa: die redakteur en sy rendement”
Tim
alleman se last bloginskrywing..Wat presies is ‘n blanke?
Reply
Close, but no cigar.
Reply
jij?
Reply
Ek stel meer belang in die – of anders…. wat?
demoerin se last bloginskrywing..Het jy jou handdoek ingepak?
Reply
Johan Swarts Reply:
May 25th, 2009 at 11:13 am
dit word nooit uitgestip in die publikasie nie. en ek dink dit was so bedoel deur die skrywer – vandaar die beletselteken.
Reply
demoerin Reply:
May 25th, 2009 at 2:28 pm
Ek wonder wat die persoon se siening oor huidige wentelinge is rakende die drukpers, internet ens.

Hennie van Deventer? Ebbe Domisse?
Reply
Nope. Almal wel baie goeie raaiskote. (Wel, behalwe nou vir scienex. Ek was nie eers gebore in 1982 nie
)
Reply
Dawie?
Reply
Ek brand nog om te weet wie die persoon is.
Reply
Piet Cillie
Reply
Almal baie goeie raaiskote. Die antwoord: http://gormendizer.co.za/tesis/2009/05/die-redakteur-is-n-instrument-van-n-direksie/
Reply