40607 Responseshttp%3A%2F%2Fgormendizer.co.za%2F2009%2F05%2F24%2Fleksikon-fail%2FLeksikon+fail2009-05-24+13%3A32%3A12Johan+Swartshttp%3A%2F%2Fgormendizer.co.za%2F2009%2F05%2F24%2Fleksikon-fail%2F
to “Leksikon fail”
Ek het gister ipv om ‘n comment te los, vir Pharos ‘n kort e-pos gestuur om die fout uit te wys. Hulle het die Take2-mense gekontak en nou is dit opgelos. Maklik.
Die spelfout was ironies, toegegee. Maar foute glip orals in, veral as sekere dele van ‘n proses uitgekontrakteer word. Wat jy doen sodra jy ‘n fout sien, is egter in jou hande.
Jy kan daaroor lag, jy kan dit beklaag, of jy kan dit oplos.
Oops. Het jy ‘n skakel na die bron?
Simon Gerber se last bloginskrywing..ICS: So WTF is this Twitter thing?
Reply
Ooh, dankie dat jy my herinner. Added.
Reply
Lyk my dit is nou reg gemaak.
Reply
Ek het gister ipv om ‘n comment te los, vir Pharos ‘n kort e-pos gestuur om die fout uit te wys. Hulle het die Take2-mense gekontak en nou is dit opgelos. Maklik.
Die spelfout was ironies, toegegee. Maar foute glip orals in, veral as sekere dele van ‘n proses uitgekontrakteer word. Wat jy doen sodra jy ‘n fout sien, is egter in jou hande.
Jy kan daaroor lag, jy kan dit beklaag, of jy kan dit oplos.
mnr.muller se last bloginskrywing..Verbeelde lente (en gedagtes oor denke)
Reply
Nee. Jy kan daaroor lag, jy kan dit beklaag EN jy kan dit oplos.
Dankie vir die moeite, ek is seker hulle het dit waardeer
Johan Swarts se last bloginskrywing..Aangifte: vir almal wat skuim om die mond
Reply
(Vir die rekord, ek besit daai 5 in 1 CD-stel.)
Johan Swarts se last bloginskrywing..Aangifte: vir almal wat skuim om die mond
Reply
Janee, ‘n mens kan al drie doen, hehe. Maar lag en/of kla is meestal die gewildste opsies.