Special Assignment & Zapiro: M&G wys wat die SABC nie kon nie

Die Mail & Guardian online het vandag die dokumentêr oor politieke satire wat die SABC herhaaldelik (met patetiese verskonings daarby) nie wou vertoon nie op hul eie webtuiste geplaas vir die hele wêreld om te sien. Ongesensor. Hulle laat jou toe om dit te embed op jou eie webtuiste of dit af te laai en aflyn te kyk. Ek doen derhalwe 'n beroep op almal wat hier lees om dieselfde te doen as wat ek nou doen – gaan na hulle webtuiste, gryp die embedding code en blog hieroor, sodat dit kan versprei:

This entry was posted in Politiek and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>