Monthly Archives: June 2009

Steve Hofmeyr vs MacRumors.com

Persoon X in gesprek A: Ugh, ek het 'n broertjie dood aan mense wat waarde heg aan skindernuus. Dis so pateties. Wie gee nou eintlik om of Steve Hofmeyr nog iemand geponkie het? Persoon X in gesprek B: Ooh! OOH! [buitel opgewonde soos 'n dogtertjie op tik] – MacRumors.com sê die nuwe MacBook Air gaan [...]

Posted in Sommer | Tagged , , | 9 Comments

Jeff Jarvis fail

Posted in Sommer | Tagged , , | 2 Comments

If you don’t want it public, don’t put it on the internet

< rant > In 'n artikel getiteld “Do You Own Facebook, or Does Facebook Own You?” berig Vanessa Grigoriadis oor Facebook se privaatheidsbeleid en die duisende gebruikers wat daardeur gegrief is (natuurlik nadat hulle reeds daarvoor ingestem het deur die kruisie onder die bepalings en voorwaardes te klik toe hulle aangesluit het). … 'n Mens [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , , , , | 15 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 26.0)

Posted in Mymering | Tagged , , , , , , , | 3 Comments

Dis breindood, ergo: dit misluk

Jeff Jarvis reken “Advertising is failure“. Die basiese idee, een waarop ander soortgelyke skrywers deesdae (Seth Godin jumps to mind) ekstrapoleer, is dat 'n advertensie in die tradisionele sin nooit kan kompeteer met sogenaamde “word of mouth”-reklame nie en dat 'n spul mense wat opgewonde oor jou produk is slegs verkry kan word deur hulle [...]

Posted in Media | Tagged , , , | 17 Comments