11 Responses to “Moraliteit vs Verkragting”
Leave a Reply
Moraliteit vs VerkragtingBy Johan Swarts • June 9, 2009 Persoon X in gesprek A:
Persoon X in gesprek B:
Categories: Godsdiens
Related Posts
Moontlik verwante inskrywings: This website uses IntenseDebate comments, but they are not currently loaded because either your browser doesn't support JavaScript, or they didn't load fast enough. 418411 Responseshttp://gormendizer.co.za/2009/06/09/moraliteit-vs-verkragting/Moraliteit+vs+Verkragting2009-06-09+12%3A00%3A14Johan+Swarts to “Moraliteit vs Verkragting”Leave a Reply
« Ons verlosser, Jan
3 »
Lifestream
Episode 3 – iRoodtKommentaar
Archives
Blogroll
Copyright © 2010 Johan Swarts se bl0g. Powered by WordPress. |
Ek is weereens nie heeltemal seker hoe hierdie 2 stellings met mekaar iets te doen het nie.
Reply
Konfytbekkie Reply:
June 12th, 2009 at 10:45 am
*sug*
Reply
Johan Swarts Reply:
June 12th, 2009 at 10:55 am
Gee my ‘n luitjie, dan gaan drink ons ‘n bier
Johan Swarts se last bloginskrywing..2
Reply
Skitterend. Duidelik verstaan Persoon X sy Bybel baie goed
Emil se last bloginskrywing..Posterous
Reply
Soms pas dit ‘n individu om nie by die universum te wil inpas nie – soms wel. So ‘n keuse maak egter nie die waardes ongeldig nie.
Reply
LOL, ‘n verkragting van moraliteit!
Ek dink wanneer dit by die bybel kom is mense so gou om te sê, “maar dit is jou interpretasie, hierdie is my interpretasie en wie sê jy is reg”. Die feit is, as elkeen die bybel kon interpreteer soos hy wil, kan ons letterlik enige iets glo wat ons wil en wie kan stry? Maar wanneer dit by die land se wet kom, kan daardie selfde persoon X wat die Bybel interpreteer soos hy wil, nie aandring op sy eie pretasie van ons wet nie. Dus is dit baie skynheilig van ‘n persoon om die Bybel te interpreteer soos hy wil, maar terselfde tyd ons land se wette te gehoorsaam.
Reply
Kari Reply:
June 10th, 2009 at 10:54 pm
Die wet is geskryf om so min ruimte moontlik vir interpretasie te los, terwyl die Bybel is deur ‘n klomp verskillende mense oor baie eeue heen geskryf wat op baie plekke mekaar weerspreek. Jy kan nie die Bybel lees sonder om dit te interpreteer nie. Natuurlik is sommige interpretasies meer sinvol as ander, maar dit is nie altyd so eenvoudig nie.
Reply
johannes coetzee Reply:
June 12th, 2009 at 2:22 pm
Karl
Die Woord van God is in volmaakte harmonie met dit wat deur God daarin verklaar word. Daar is geen, maar hoegenaamd geen teenstrydighede in die Woord van God nie, moenie die crap wat deur veral teoloe en leraars van die Bybel aan ons verkoop word glo nie. As daar een teenstrydigheid of sogenaamde “scribal error” in die Skrifwoord van God is kan niks in die Bybel as die Woord van God vertrou word nie. As jy hou by die beginsels wat deur die Woord self verklaar word naamlik dat jy geestelike dinge met die geestelike vergelyk, dat God met die mensdom deur gelykenisse praat, dat Hy diegene wie Hy in Sy soewereine almag se geestes ore en oë open soos Hy wil, ens. ens. sal jy selfs kan agterkom waar vertalers die kat aan die stert beetgehad het. Die gebrek aan nederige leraars wat hou by die Bybelse beginsels is eerder vandag waar.
Jy is wel korrek dat dit nie altyd so eenvoudig is nie…!
Reply
Christoff Reply:
June 12th, 2009 at 7:37 pm
Johannes,
Die Bybel is verseker nie volmaak nie en is verseker nie sonder teenstrydighede nie. As jy aanvoer dat dit is, het jy dit nog nie met aandag gelees nie. Arme Jefta se dogter draai verseker in haar graf om as sy jou nou moet hoor…
Persoon Y, sê dat grinding beter is as questing.
comments asb :/
Reply
Lyk vir my weer soos ‘n gedraadsittery om by die betrokke gesprek te pas…. eendag gaan daai draadjie geknip word.
demoerin se last bloginskrywing..Is jy ‘n Heks…..
Reply