Comments on: Moraliteit vs Verkragting

By: Hans Matthysen
Johannes, ek kan nogal met jou saamstem, net jammer dat jy dit nie altyd self so toepas nie.

By: Christoff
Johannes,

Die Bybel is verseker nie volmaak nie en is verseker nie sonder teenstrydighede nie.  As jy aanvoer dat dit is, het jy dit nog nie met aandag gelees nie.  Arme Jefta se dogter draai verseker in haar graf om as sy jou nou moet hoor…

By: johannes coetzee
Karl

Die Woord van God is in volmaakte harmonie met dit wat deur God daarin verklaar word. Daar is geen, maar hoegenaamd geen teenstrydighede in die Woord van God nie, moenie die crap wat deur veral teoloe en leraars van die Bybel aan ons verkoop word glo nie. As daar een teenstrydigheid of sogenaamde “scribal error” in die Skrifwoord van God is kan niks in die Bybel as die Woord van God vertrou word nie. As jy hou by die beginsels wat deur die Woord self verklaar word naamlik dat jy geestelike dinge met die geestelike vergelyk, dat God met die mensdom deur gelykenisse praat, dat Hy diegene wie Hy in Sy soewereine almag se geestes ore en oë open soos Hy wil, ens. ens.  sal jy selfs kan agterkom waar vertalers die kat aan die stert beetgehad het. Die gebrek aan nederige leraars wat hou by die Bybelse beginsels is eerder vandag waar.

Jy is wel korrek dat dit nie altyd so eenvoudig is nie…!

By: Johan Swarts
Gee my ‘n luitjie, dan gaan drink ons ‘n bier

Johan Swarts se last bloginskrywing..2

By: Konfytbekkie
*sug*