Steve Hofmeyr vs MacRumors.com

Persoon X in gesprek A:

Ugh, ek het ‘n broertjie dood aan mense wat waarde heg aan skindernuus. Dis so pateties. Wie gee nou eintlik om of Steve Hofmeyr nog iemand geponkie het?

Persoon X in gesprek B:

Ooh! OOH! [buitel opgewonde soos 'n dogtertjie op tik] – MacRumors.com sê die nuwe MacBook Air gaan miskien dunner as toiletpapier wees en dalk tot 17 uur se neusblaastyd uit die battery kry! WOW! Dit gaan laaik SO COOL WEES!

Post to Twitter

9 Responses to “Steve Hofmeyr vs MacRumors.com”

  1. Ek hou van die woord “ponkie”!

    Reply

  2. :lol: Bwahahahaha – dogtertjie op tik…. hahahahaah
    demoerin´s last blog ..Anne, die Dagboek, die Solder…. en Miep. My ComLuv Profile

    Reply

  3. Haar naam was Ponkie: http://www.modelbase.co.za/9977

    Reply

    demoerin Reply:

    :lol: Bwahahahaha – moet net nie vir Steve vertel nie
    demoerin´s last blog ..Anne, die Dagboek, die Solder…. en Miep. My ComLuv Profile

    Reply

    demoerin Reply:

    :lol: Bwahahahaha – moet net nie vir Steve vertel nie
    demoerin´s last blog ..Anne, die Dagboek, die Solder…. en Miep. My ComLuv Profile

    Reply

  4. Wel, ons almal weet as iemand dit gaan reg kry, sal dit apple wees!
    Stii´s last blog ..Michael Jackson 1958 – 2009 My ComLuv Profile

    Reply

  5. Nou waar is die heer Swarts? Deur ‘n hasie ontvoer?
    demoerin´s last blog ..‘n Komplekse Wese My ComLuv Profile

    Reply

  6. Steve is ‘n briljante man wat baie vir die Afrikaner gedoen het. As ons almal so baie kinders soos hy het vat ons die land maklik terug.

    Groete

    Dr. Sakkie Boer
    VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner Kultuur Taal en Allerhhogste Party)´s last blog ..God oordeel Joost vir sy onsedelikheid My ComLuv Profile

    Reply

  7. :lol: Hoe lyk ‘n dogtertjie op tik?!

    VAKTAP – jy redeneer soos jou naam, tereg.
    sonkind´s last blog ..Saterdagaand My ComLuv Profile

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled