Monthly Archives: July 2009

Die waan van Benjou se sinkende skip

Hierdie artikel is seker die mees oningeligte opinie oor sosiale media wat ek in 'n lang tyd raakgeloop het. Paul Benjou vra: How foolish can we be? Plenty, it appears, even after we said we learned our lesson after the dot.com meltdown eight years ago. Sy probleem? Daar is miljarde dollars belê in Facebook, Myspace, [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , , , , , , | 2 Comments

Soek die vrou en wen ‘n Datsun

Die Gereformeerde Kerk se besluit om vroue nie tot die ampte van predikant of ouderling toe te laat nie is nou al ou nuus, maar ek voel tog ek wil in retrospek iets daaroor skryf. In alles wat ek tot dusver oor die aangeleentheid raakgelees het, is daar 'n baie ooglopende feit wat kop uitsteek. [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , , , , , | 19 Comments

gediggies oppie interwebs

Twee jaar gelede, toe ek 'n honneurstudent en teetowenaar was, het ek ’n lamentasie oor die algemene belangstelling in Afrikaanse poësie gepubliseer; vanjaar het Louis Esterhuizen en Marlise Joubert onwetend 'n oplossing hiervoor verskaf in die vorm van Versindaba.co.za. Dié webtuiste (wat aangedryf word deur WordPress) word daagliks opgedateer met relevante artikels – dikwels met bydraes [...]

Posted in Poësie | Tagged , , , , , , , | 9 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 28.0)

Hoekom woed daar tog so 'n storm oor Afrikaans in Die Burger se brieweblad en elders? 'n Mens sou sweer die arme siele het nog nie van die internet gehoor nie.

Posted in Mymering | Tagged , , , , , , , , , , | 4 Comments

Nomineer jou ponie

Dis amper weer tyd om die Silwer Ponie uit te deel en almal hou van demokrasie, so huppel na die nominasiebladsy en dien jou nominasie in. G0g0g0!

Posted in Sommer | Tagged , , | Leave a comment