As God ‘n projeksie is
As God bloot ‘n projeksie van die mens se hoogste ideale is en boonop “the most unpleasant character in all fiction: jealous and proud of it; a petty, unjust, unforgiving control-freak; a vindictive, bloodthirsty ethnic cleanser; a misogynistic, homophobic, racist, infanticidal, genocidal, filicidal, pestilential, megalomaniacal, sadomasochistic, capriciously malevolent bully” is…
…then every atheist should hate his own guts.


Wie het daardie aanhaling ge-uiter?
Reply
Sjoe, dit is wild. Die Kruger Wildtuin kan nie eers hierby vashou nie.
demoerin´s last blog ..Index Toekennings
Reply
Andrew Reply:
July 6th, 2009 at 9:07 pm
Dis nie wild nie.
Reply
demoerin Reply:
July 7th, 2009 at 8:55 am
Afhangende die point of view natuurlik.
demoerin´s last blog ..Index Toekennings
Reply
Kak man en WTF? Dit is presies wat die ateistiese ideale NIE is nie.
Reply
Tot vandag toe word Dawkins gekritiseer oor daardie woorde. Fok weet hoekom, lees gelowiges ‘n ander weergawe van die Bybel as die res van ons?
Reply
Dis bloot ‘n if-then stelling. Ek dink ook nie juis dis wild nie.
Reply
al wat ek wil se is ‘elaborate’
Reply
Johan Swarts Reply:
July 7th, 2009 at 3:42 pm
Dit kan nie te moeilik wees nie.
Reply
Ons weet dit reeds. Iets nuuts?
Hoe relatief kan dinge wees?
Emil´s last blog ..A photographer in every bush … even in the grave
Reply
demoerin Reply:
July 7th, 2009 at 2:35 pm
So relatief as wat persoonlike opinie dit gaan toelaat.
Sirkels sê ek jou, sirkels.
demoerin´s last blog ..WEW….25/52
Reply
Sjoe dis nie net wild nie dis hoog.
dis baie hoog…
sirkels..relatief..if then
dan hou ek maar by die Waarheid
Reply
Andrew Reply:
July 8th, 2009 at 10:39 am
Reply
Johan, is jy nie nou besig om piesangs met stinkvrug te vergelyk nie?
Die piesangverkoper´s last blog ..Jesus die Jood
Reply
Ek dink nie so nie, nee. Dis nie ‘n vergelyking nie.
Reply
Johan ek wil graag omverskoning vra oor my komentaar July 6, 2009 at 9:03 pm hierbo. Dit was een van my tipiese “Don’t touch my bone” uitbarstings. Ek dink nie eintlik dat ateiste ‘n gemeenskaplike ideaal het nie. Ons is net ‘n mengelmoes van poepholle wat nie glo in gode nie, soos jy weet.
Reply