Cobus se nuutste reeks en nuwe webwerf is onlangs geloods. (Dit voel amper oorbodig om te skryf hoe ongelooflik goed hierdie ou is, so ek gaan dit nie weer skryf nie.)
Hel, hy’s goed!
(D’OH!)
Onder andere het hy hierdie huldeblyk aan wyle Michael Jackson opgeneem. RIP, Michael:
GG, C.