As die nuutste weergawe van [Produk] NUWER! BETER! VINNIGER! MOOIER! VERNUFTIGER! is met GROOT! verbeteringe en gevolglik DIE! BESTE! OOIT! ENIGSINS! IN! DIE! HEELAL!, kan dit wees dat die bemarkers wat die vorige weergawe ook as sodanig bemark het, spek geskiet het?
As iemand ooit 'n bewys soek dat die mensdom nooit leer nie, koop vir hom 'n flessie vogroom.